• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Net 'n gedagte

Started by PM, October 18, 2012, 03:44:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

singular wants to be like plural
because
plural  is happy
and singular is lonely   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dierbaar! Ek sien die prentjie  :headbang:

Meraai vannie Baai

Ek het Vrydag se koers rond ietsie gesien wat jy geplaas het oor alleen wees as manlief laat werk en ons van lig tot donker die sekondes ervaar, dink jy ek kry dit nou  :icon_scratch: wou so graag kommentaar gaan lewer. Amper word ek bly en dog dit was hier - maar nou is ek bly ek het weer hier kom loer want dit bly mooi!!!

PM

Dankie Raaitjie.  Die volgende oggend het dit so na 'n gesanik geklink, toe haal ek dit maar af. 

Soms, as ek deur my woordeboek wandel, kom ek op 'n woord af wat so 'n mooi "teenoorgestelde" het, dat dit prentjies maak.   :icon_biggrin:  Die letters "rol" ook so lekker op my tong. 
Om te weet is om te verstaan.