• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

’n Nota …

Started by adele, October 17, 2012, 03:50:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

'n Kerkklok vertel van 'n Trouverbond
met ons Vader

Sondag 21 Oktober, 2012 net na die kerkdiens.

Geen onthaal.

Vreugde-rose, met seënwense gevul, vir julle

Eben en Adéle
adéle  :grommit:

Fransi

Mag julle 'n lieflike en vreugdevolle dag ervaar en mag elke dag daarna net nog meer vreugde en seën inhou.

Meraai vannie Baai

Ook van ons kant af die mooiste toekoms saam matertjie!! Oorloop seeninge en mag julle elke dag ontvang wat julle nodig het sonder om enige gebrek te lei en dit sluit hartsvreugdes en plesiere in  :love7:

PM

Hartlik geluk Annie en Eben.  Ek glo en vertrou dat dit net goed sal gaan met julle. 
Kom wys asseblief foto'tjies na die tyd. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Naas

Mag die vreugde van saamwees vir julle 'n sambreel wees.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Gawelina

Baie geluk julle tweetjies! Ek was so bevoorreg om vir Liefde te ontmoet. Mag julle vreugde saam hè en elke dag 'n nuwe wonder saam ontdek.