• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bungi spring

Started by Naas, October 10, 2012, 03:16:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

My ma se suster (85) is nog jonk vir haar ouderdom en besluit sy wil ook nog gaan Bungi spring.
Toe sy terugkom vra ek of sy toe gespring het.
"Ja" se sy, maar sy kan niks daarvan onthou nie want haar borste het haar uit geslaan.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Fransi


PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek sit nou en wonder oor die prentjie as jou oom ook sou spring  ....  :evil6:

Naas

Nee wat Ta Raaitjie. Hy spring verniet want hy't sy eie tou.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Hê-hê, julle twee is slim vandag.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Miss Piggy

Passop vir daai "lus" van die tou, veral om die nek . . . lewensgevaarlik!  :snorting:

Meraai vannie Baai

"Lus" is 'n arige ding en kan lei tot baie ander dinge, soms gevaarlik - soms verleidelik of selfs dodelik, soos hierso ter sprake  :toothy4:

Naas

Wanneer 'n ou padda met 'n slap riem gevang word lei dit soms tot 'n laatlam?




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Hang seker af hoe oud die padda is?
Om te weet is om te verstaan.

Miss Piggy

Die ouderdom is nie die punt nie, dit hang af hoe lank die riem is . .  . :`ip2:

PM

Ek hoop dit is lank genoeg om die koei mee te span.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB


bloubefoeterd

Wonder of haar oge ok potblou was?

Sy moes haar Salvation Army bra gedra het......It uplifts the fallen