Author Topic: boere vakansiedag  (Read 5670 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
boere vakansiedag
« on: September 23, 2012, 10:02:29 AM »
Malema vra 'n toordokter op watter dag sal hy dood gaan.

Toordokter: "Op 'n Boerevakansie dag".

Malema: "SJOE!! Hoekom?"

Toordokter: "Enige dag wat jy doodgaan, sal 'n Boere Vakansie dag wees!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: boere vakansiedag
« Reply #1 on: October 01, 2012, 09:12:03 PM »
Ek het ook nou al met 'n paar swartes gepraat wat sy dood sal verwelkom.  Hulle seg hy is 'n opperste skelm wat almal se petrol, krag, kos en water gesteel het.  Hulle seg hy is een van daai wat net sy eie belange soek en nie 'n saak het met sy mense nie.  Net nog 'n "fat cat" wat alles wat hy kan wil inpalm. 
Onse Naas het mos al maande gelede gesê dat hy van alles en almal kan ontduik, maar SARS sal hom kry!
Dit lyk my ons is nou daar!
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: boere vakansiedag
« Reply #2 on: October 02, 2012, 02:38:23 AM »
ek is bly om te hoor daar is van sy nasie wat se oë oppgaan oor hom.

My broer het so 3 of 4 jaar gelede my vertel dat die geskiedenis in afrika wys dat waneer daar 'n oorname is van kolonie na "demokratiese"regering deur 'n party wat dit regkry deur te struggle, dan hou dit net so 20 jaar en dan begin die nuwer geslag later wonder en vra waaroor struggle julle ou mense so. dis dan wat een van 2 dinge gebeur, diktator of nuwe party neem regering oor in verkiesing.

Ek dink dis die rede dat die regering so op die geskiedenis hammer en alles van die verlede wil vier met feeste om die mense en jonger geslag te leer waaroor hulle struggle.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: boere vakansiedag
« Reply #3 on: October 02, 2012, 06:00:22 AM »
My pappa het altyd gesê daar is drie soorte. 
1) Die geletterde persone.
2) Die wat 'n bietjie van alles weet maar eintlik niks van niks nie.
3) Die ongeletterde persone.

Met no. 1 en 3 het 'n mens nie probleme nie.  Pasop vir nommer 2.  Dit is hulle wat dink hulle weet alles, maar hulle weet niks en dit is hulle wat die moeilikheid maak. 

Die onderdruktes is net meer onderdruk en die vetkatte vee hul vethande nog steeds aan die onderdruktes se koppe af.  Die nasie is besig om in opstand te kom teen hul eie regering.  Hoogtyd, sou ek seg. 
Om te weet is om te verstaan.