• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vormdig Cliché met Versteekte Titel

Started by Meraai vannie Baai, September 19, 2012, 01:36:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Hier word 'n 'icon' ingespan as anker tussen twee woorde wat 'n versteekte titel vorm in die cliché/uitdrukking wat uitgebeeld word. Ek het die drie gebruik: trane  :crybaby2:   brûe                              

*Lees trapsgewys van '....As'  na 'vorm' en dan weer af tot 'bou...'

                                      vorm

                                 kon        sou

                       trappe                    ons

               trane              :crybaby2:             brûe

       ... As                                                    bou ...



PM

#1
Wow!  Dit werk uitstekend.  Ek hou baie van die "verskuilde rym", dit pas goed inmekaar.  
Gee kans, ek wil dit ook graag probeer.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

PM, gisteraand leg ek en dink: hierdie struktuur is eintlik meer verwant aan ons bekende 'Vormdig'. Toe het ek gou die titel kom aanpas.Jy sal sien ek het dit ook op jou post reggestel sodat al die ander posts hierna dit reg sal vertoon. My plek geboek vir jou voorbeeld hoor  :love7: :notworthy:

Meraai vannie Baai

Vandag lus gehad om soos toe ons nog kinners was; papiervliegtuigies te vou en hooooog te gooi ... plesierig saam te vlieg in die gees. Sorgloos vry vir 'n paar heeerlike sekondes gedra op die wind. Lankal vergeet hoe - moes die ABC maar doen  :icon_bigsmurf:


PM

Ag Raaitjie, dit moet sommer op die boek se buiteblad kom!  Ek dink dit is treffend!  Vergeet die sorge Ek voel dit is spesiaal vir my bedoel!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Lank gelede toe ek die vormdigstruktuur op die ou forum bespreek het, was daar iewers 'n voorbeeld van so visuele gedig wat uitgebeeld was waar die 'vliegtuie' in verskeie formasies is. Dink jy ek kry daardie skakel nou! Bly jy het ook geniet matertjie.

Meraai vannie Baai

In die woordsandput het ons darem al heerlike gespeel met die ABC'tjies ne  :love7: :notworthy: