• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Musikale gene oorheers

Started by Meraai vannie Baai, September 06, 2012, 06:08:39 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

#16
Kyk ek vandag weer na my profielfoto op FB en besef in watter mate musikale gene in ons familie en so baie ander, oorheers. Musiek en woorde is so groot deel van my lewe. Wat 'n voorreg dat 'n mens jouself so kan uitleef en wanneer niks anders help nie, is die tweetjies nog steeds daar.  Deesdae tokkel die ouma op haar ukuleles en het nou eers die wonderbaarlike voordele besef wat die aanleer van 'n nuwe instrument inhou vir ons breine.


adele

Ons is uit dieselfde hout gesny ...
adéle  :grommit:

PM

... en uit dieselfde klei gekerf.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Ag dankie dat jy dit met ons deel Raaitjie.  Al die onthou van gisters, die blik in die truspieel,  bring groot vreugde.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.