• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Elizabeth se 'houtstompmooi'

Started by Meraai vannie Baai, September 05, 2012, 06:49:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Self lief vir stompe is hierdie vir my die perfekte uitdrukking!! Wat is dan nou mooier as 'n stomp?

Elizabeth

Sommer geweet jy gaan daarvan hou Raaitjie! Ek plak die foto hier vas vir julle.

Meraai vannie Baai

Verkyk ek my alweer diekant van die aardbol. So dankbaar ek het opgestaan om gou te loer watter maters het vir ons verrassing kom vasmaak  :love7: :notworthy: (((((((((Sussa))))))))

PM

Hout is goud.  Ek lief stompe en klippe in my tuin.  Dankie vir die foto Sussa en dankie vir die onderwerp Raaitjie.
Om te weet is om te verstaan.