Author Topic: Adele se 'ge-skade' uitdrukking  (Read 3129 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Adele se 'ge-skade' uitdrukking
« on: September 05, 2012, 12:16:04 AM »
Kosbare uitdrukking van Adele wat gebore is uit die gebrek aan 'n ander beskrywende woord vir PM en Hannes se vermodderde repirasie-situasie  : :hello2:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Adele se 'ge-skade' uitdrukking
« Reply #1 on: September 05, 2012, 05:39:54 AM »
Jou beskrywing is ook treffend Raaitjie.  Dankie vir die moeite, ek waardeer. 
Om te weet is om te verstaan.