• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kamplewe in Aus tussen die reenwoude

Started by Meraai vannie Baai, September 04, 2012, 02:25:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek stem honderdpersent met jou saam matertjie. En dit moet besoekersvriendelik wees, ons vorige woordeboek was alreeds nie baie besoek nie weens die feit dat ouens gekla het hulle sukkel om deur dit te blaai en vir my was dit amper perfek opgestel.

PM

Vir die slimkoppe is dit maklik.  Hannes sĂȘ hy is BBC.  Born Before Computers, en ek ook.   :icon_biggrin:
Ek sal dit 'n kans gee, maar as dit  nie werk nie sal ons 'n ander plan moet maak. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai