• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kiekies van kuns

Started by Elizabeth, September 02, 2012, 06:28:11 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Elizabeth

Ek pos 'n paar foto's van my gunsteling kuns: BOME hier.
Vir die lekker!

PM

Dit is voorwaar uitstekend gedoen.  Ek lief dit.  Dankie vir die deel Sussa.  Ek sien tot daar ver agter. 
As ek 1000 foto's van bome het, is dit omdat ek mal is oor bome.  Elkeen het sy eie "persoonlikheid".
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Lieflik gedoen!
Ja, ek glo ook 'n mens kry vriendelike bome waarin jy dadelik mag klim of aan vat en vrede ervaar, ander wil hĂȘ dat jy hulle eers beter leer ken.

Meraai vannie Baai

Lieffffflik!!! Ek verknus my gewoonlik in jou kwasstrepe Sussa. Sooo bly jy het dit vir ons ook hier kom uitstal. Nou kan ek elke keer eers gou 'n boom kom druk in die gees.

Angelica

elle

Elizabeth

Dankie vir al die warm woorde.... "verknus"....die mooiste een van almal! Raaitjie, pure digkuns....