'n Vriend van my is 'n bouer.
Seg hy ander dag vir my ek moet kom kyk hy bou by die skool vir dowes woon kwartiere en hy gebruik bou blokke.
Dis 'n nuwe ontwerp boublokke wat so lyk:
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/001.jpg)
spaar baie arbeid en sement maar die een in bevel se oog moet heeltyd daar wees want sodra daar effens skeef gebou word raak dit al erger skeef soos die werk vorder.
die raampies word ingesit waar die aliminuim rame gaan inkom.
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/002.jpg)
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/003.jpg)
die vloere vir die 2 de gebou
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/004.jpg)
uit België het 'n span studente gekom om te help bou. Hulle gaan in hulle vakansie tyd bou werk doen vir behoeftige plekke enige plek in die wêreld. Hulle gaan op eie koste en word nie geborg nie. hulle werk met 'n smile op die gesig.
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/005.jpg)
word ook nie betaal vir hulle werk nie
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/006.jpg)
toe ek i week later weer daar kom was die 2 de gebou waar nou die dag vloer gegooi is al so ver.
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/007.jpg)
en die 3 de gebou lyk toe so
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/008.jpg)
hier het hulle gekyk wat se verf sal werk
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/009.jpg)
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/010.jpg)
die vensters word vas gebou
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/011.jpg)
sy dra sement aan vir die vensters se toebou
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/012.jpg)
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/013.jpg)
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/014.jpg)
krag drade word deur getrek
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/015.jpg)
eerste keer wat die 2 dames pleister
![](http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/bouery%20dowes/016.jpg)