• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kruie en speserye

Started by PM, September 01, 2012, 11:36:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Angelica

Daai kruie-kas is groter as my hele kombuis!!
elle

Meraai vannie Baai

Giggel ek. Vir Outop sal jy nooit hoor dat hy gekruide taal gebruik nie - daar bly niks oor na hy kos gemaak het nie lol. Alles in ons disse!

PM

'n Krui- en speserykas!  Ek sal wat wil gee!   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.