• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

En ons sê dankie, baie baie dankie!

Started by PM, August 30, 2012, 10:45:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Naas, ek en Hannes wil net graag baie baie dankie sê vir al jou moeite.  Dankie dat jy vir Ouma Naas 'n ruiker gaan koop het en dit afgelewer het.  Baie baie dankie vir Elmarie wat vir Oumatjie so bederf met 'n lekker bad en insmeer en gerieflik maak.  Baie dankie dat julle omsien na haar spesiale eetbehoeftes. 
Ons het weer met haar gepraat vanaand en sy klink soveel beter en ek kan nie in woorde vir jou sê hoe dankbaar ons is nie.  As dit nie vir spesiale mense soos julle is nie, sou dit die lewe vir ons baie moeilik gemaak het. 
Weet net dat ons lief is vir julle. 
Daardie lieflike mensie het so 'n groot inpak op ons lewens gemaak.  Ons is intens lief vir haar en vir julle. 
:love7:
:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek kom ook my dankie hier neersit. Drukkie vir almal wat so kosbaar is  :love7: