• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

oppad na my hek toe

Started by adele, August 28, 2012, 08:58:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

'n duiker by die hek se bos loer skeefweg terug, gereed te vlug...maar wanneer ek deur my kombuisvenster staar,
vergeet ek die vuil bord en wynglase onder die wit laag skuim... gryp na 'n kamera om rietbok se kuier te bevestig waar hy stil-stil 'n lêplek gaan skadu-soek het.

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Wonderlik, ek sal darem wat wil  gee om sulke "troeteldiere" op my voorstoep te hê.  Dankie vir die deel Adéle. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

wow dis bakgat om dit te beleef so by jou se blyplek

Fransi

Dit moet 'n belewenis wees! Pragtig.

Meraai vannie Baai

Liefffflik!!! Wat 'n voorreg en belewenis moet dit nie wees nie  :love7: :hello2: