• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons

Started by Naas, August 26, 2012, 02:04:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek,
Jy,
Ons twee.
Hand aan hand.
Tone in die klam sand,
lek sagte skuimtonge liefdevol oor ons wilpse voete
wyl ons bonsende harte sorgvry soos twee verliefde seeperdjies oor die deinings gallop
lek sagte skuimtonge liefdevol oor ons wilpse voete,
Tone in die klam sand,
Hand aan hand.
Ons twee.
Jy,
Ek.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit maak my hart warm om te sien dat jy weer 'n bietjie ink in jou pen het Naas.  Dit is 'n prag voorbeeld en sal boek toe. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

WOW! Lieflike weerkaatsde fibonacci Naas en ek stem 100 persent met PM. Dit is boektoe gehalte  :notworthy: