Author Topic: in die hof  (Read 2969 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
in die hof
« on: August 25, 2012, 08:18:38 AM »
Sommer net gehoor in die hof

"Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk."

"Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?"

"Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry ook uitpluk dat ek hom gedonner het!"

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: in die hof
« Reply #1 on: August 25, 2012, 08:28:02 AM »
The one and only

     Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch
     genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da'
     boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.
'
     'Ja,' së Meraai.

     'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie
     balcony,' së Gammat.

     'Ja,' së Meraai.

     "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?'
     'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.



Selle ou storie

     Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së:
     'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof
     in die beskuldigdebank staan.'
     'Djou honour,' së Gammat, 'djy moenie vir my
     kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'



Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: in die hof
« Reply #2 on: August 28, 2012, 06:44:34 AM »
 :icon_biggrin: Ek dink ons moet beslis 'n grappiesafdeling in ons boek sit.  Ek hoor al daar in die dokter se spreekkamer hoe die ouens sit en lag terwyl hulle wag. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: in die hof
« Reply #3 on: August 30, 2012, 12:17:39 PM »
JA JA JA!!!!  :sign10:  :toothy4: