• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

swem

Started by AB, August 25, 2012, 07:26:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek kannie swemmie!

Gammat vang 'n dip in die see, 'n brander lig hom hoog op en hy  skree benoud vir Meraai op die strand: "Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie!

"Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?"

PM

Skaterlag ek nou!  :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Naamgenoot jy maak my dag. Dankie vir die deel Stoffeltjie  :icon_biggrin: