Author Topic: koue rillings  (Read 2464 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
koue rillings
« on: August 25, 2012, 06:23:21 AM »
Ouma sal sommer verkluim

"Pietie, my kind. Elke keer as jy so lelik praat dan gaan daar koue rillings langs my ruggraat af."

"Sjoe ouma, dan moet ouma vir pappa hoor, ouma sal sommer verkluim!"

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: koue rillings
« Reply #1 on: August 25, 2012, 06:59:47 AM »
Pragtig.  Dit kan mooi pas by kindersêgoed. 
Om te weet is om te verstaan.