• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skot

Started by AB, August 25, 2012, 07:15:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

 'n Klompie jare gelede kom 'n Skotse politikus op Springbok en hy dra sy tradisionele drag.

'n Werker kom by hom verby en groet beleefd: "More, miesies."

Die skot vlieg vererg om: "I'm not your bloody missus!"

Net toe kom 'n vlaag wind op en lig die skotse rokkie tot by sy heupe.

Die werker het die spulletjie so bekyk en al brommende weggestap:

"Hauk, is daam 'n bul van 'n miesies daai!"

PM

 :icon_biggrin:   Spring hierdie prentjie uit  :pottytrain2:
Om te weet is om te verstaan.