• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skrik

Started by AB, August 25, 2012, 07:07:38 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

 'n Predikant van Bloemfontein kuier by sy seun in Johannesburg en loop een aand in Joubertpark toe twee dames van die nag hom nader.

Hy skrik sy melk skoon weg en skree: "Hoert julle hiere!"

PM

 :icon_biggrin:  Daar is nog kosbare sulke "omdraaisels". 
Toe hoep die poender en toe hak die kaan - is my gunsteling. 
Om te weet is om te verstaan.