• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Help 'n bietjie daar

Started by PM, August 23, 2012, 12:17:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek vind hierdie in my "drafts".  Ek reken ek het dit self geskryf, of het ek nie, maar vir watter gedigstruktuur?

drie versreĆ«ls    5 lettergrepe elk

die pyn is te erg
die laste te swaar
klaar     oor hom gehuil

skuif die gordyn toe
sodat jy nie meer  (laaste woord rym met die volgende woord)
daardeur     kan sien nie

ons kan     as ons wil
Om te weet is om te verstaan.