• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vrede

Started by PM, August 23, 2012, 11:34:57 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

die vlamme van my vuurtjie
knetter 'n rustige deuntjie
die maan groei tot 'n perfekte sirkel
dit skitter ligsterretjies op die blare
voer my na 'n sprokies land
van rus en vrede   
ver weg van die hede
perfek     volmaak
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek wil sebliefie langs jou vuurtjie gaan sit mater en  na jou sprokiesland van rus en vrede gaan!

PM

Jy is baie welkom matertjie.   :icon_cheers:  Hier is vir jou 'n stoeltjie en 'n glasie pienkie. Nou kan al die ander ouens hulle stoeltjies nader skuif dan skink ek nog pienkies.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.