• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

by die see

Started by AB, August 18, 2012, 08:45:28 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Was vandag by die see, Bettiesbaai omgewing, en die see was rof.







Kleinmond se strandmeer het ook in die week oopgespoel, ek dink die eerste keer in 5 of 8 jaar.




PM

#1
Dankie vir die deel AB.  Hoe verlang ek nou na die Kaap se see en sy mense.   :crybaby2:
Daar by Pringle Baai, die laaste straat teen die see, sou dit ook sekerlik net so asemrowend mooi gewees het.  Met vars "vis en tjips" en 'n coke. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

die brander wat so slaan op die eerste 3 fotos: die 2 de en 3 de foto is dieselfde brander maar die eerste foto is 'n ander brander. Wat vir my interessant was, is dat elke brander se spat dieselfde gelyk het.

Fransi

 :hello:

Nou het ek weer Port Edward se "splash rocks" so gemis. Pragtige foto's.

PM

Ja dit is mooi en dit laat 'n mens verlang na ouens wat jy nie eers ken nie nĂȘ!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai