• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

elektriek

Started by AB, August 16, 2012, 08:10:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Juffrou vra in die klas waar kom elektrisiteit vandaan.

Seuntjie antw: dit kom van die dieretuin af.

Hoe dan so vra sy

Hy antwoord: nou die aand toe die ligte afgaan sĂȘ my pa: Daar sit die ape alweer die krag af.

PM

 :icon_biggrin:
Dit laat my dink.  'n Paar jaar gelede ry ons op die pad wat na Tsitsikamma se nationale park gaan.  Daar sit toe 'n paar bobbejane op die telefoondrade.  Seg Hannes, dalk sal ons nou 'n verbetering op Telkomdiens kry.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.