• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Anina, ons nuutste matertjie, welkom.

Started by PM, August 15, 2012, 05:19:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Welkom Anina.  As jy enige probleme ondervind kan jy sommer hier vra vir hulp.  Ons is 'n gawe spul!  :icon_biggrin:
As jy skryfwerk wil plaas kan ek vir jou 'n plekkie skep.  Skreeu net. 
:bootyshake: Dit is PM wat die forumdans doen.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Anina

Baie dankie PM  Ek gaan eers so 'n bietjie die forum verken. 

PM

Jy is welkom, ek het al jou skrywe oor die troetelnaampie gelees.  Maak jouself tuis.  Hier is 'n glasie sjampanje om jou welkom te heet.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.