• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

volkspele maraton 2012

Started by adele, August 12, 2012, 11:10:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele


dit was weer sulke tyd ... heerlike 20ure van net volkspele, niks van wens dit kon nog 'n rukkie aanhou nie ... met seer voete en stywe bene wat stokkerig probeer loop, het ons vorentoe beweeg om ons medaljes te ontvang

:grommit: 








adéle  :grommit:

PM

Baie geluk Adéle!  Dankie vir die deel.  Dit is so kleurvol en die wit kousies laat my so aan my skooldae dink. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi