• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoeveel tyd het jy op die forum spandeer?

Started by PM, August 12, 2012, 02:34:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Toe ek opkyk vang die "horlosie" op die tuisblad my oog. 
22 dae 22 ure en 12 minute.  Dit is ook die 12de Augustus 2012. 
Om te weet is om te verstaan.

AB


PM

Jy jok!  :icon_biggrin: 
Lox het nog 'n ekstra 4 dae, 22 ure en 21 minute op die forum spandeer.
760 "posts" en 271 "topics started".
Jy het as Lox 35.5 persent in die kiekiekykplek deurgebring en 22% "gegorrel".
Dan het jy bykans 7% van jou tyd in die hoof se kantoor gespandeer. 
Hoe's daai?
Om te weet is om te verstaan.

bloubefoeterd

In vergelyking met julle laat my 13 ure dit klink of ek AWOL was!!

AB

Sjoe PM jyt skerp gekyk, ek het al verget van LOX se bydraes

PM

AB, as dit nie vir julle moeilikheid was nie, sou jy baie meer ure opgehad het. 
BB, elke uur is 'n kosbare uur.  Ek is so dankbaar jy is weer terug. 
Hierdie jaar gaan net so woer-woer, vinnig, deurmekaar verby.  Dit sal ook weer rustiger gaan en as die somer eers hier is het 'n mens meer ligdag-ure.
Om te weet is om te verstaan.