• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Brakpangrappies

Started by PM, August 10, 2012, 10:32:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Na die busramp in Brakpan, baie lank gelede, het die snaakste humor kop uitgesteek en dit het "Brakpangrappies" geword. 

Na aanleiding van Fransi se bydrae, waar sy sê dat ons heelwat later sal saam lag oor die moddergemors, het ek aan die "brakgrappies" gedink. 

Ek dink toe aan die e-pos wat ek ontvang het.
Dit is net Brakpangrappies hoor!
I don't want to hear lame jokes about Caster Semenya, the poor girl worked her balls off to get where she is today. 
Haar pa het ook gesê:
I was there when he was born, he is 'n girl. 

AB se humor, na hul huis gebrand het:  Ons kan darem vir julle 'n paar gerookte vye aanbied.    :icon_biggrin:

Om te weet is om te verstaan.

bloubefoeterd

Caster se pa het mos ook gese: Caster, that boy, she can run!


PM

 :icon_biggrin:
Nadat 'n paar pa's baie ongelukkig was oor die skewe onderwyser wat hulle seuns op 'n skoolkamp geneem het, word hy afgedank.  (Die skoolhoof het wel gesê: "Dont worry, I will turn him around.")
Hulle stel toe hierdie sterk rofstoeier aan in sy plek.  Hy het die seuns laat pornografie kyk en 'n paar meisies saam genooi.   :angel4:  Toe is die ma's ontsteld.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Boetie se vir sussie: "Jy vry net so lekker soos ma"
Sussie antwoord: "Pa dink ook so"


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: O my wereld, dit net in SA wat jy 'n dorp kan laat bloos met sy inwoners se kultuur lol.

Van Brakpan gepraat - Outop beloer 'n ding wat op jou sleepvoertuig se dak kom wat nou glo die wind bo oor jou wieletjieshuis gooi en dan ruk die hele kontrepsie nie deuskant toe vir elke groot monster wat verby gejaag kom nie en jy spaar glo brandstof. Toe ek die gedoente sien se ek not te hel toer ek saam jou met so ding op die dak nie. Dis Brakpan se backyard mech. deur en deur in hoofletters man. Genadiglik koekeloer hy toe verder en nou het ons so kontrepsie. Of dit werk sal net tyd leer. Die ene lyk dit genadiglik nie meer soos 'n brakpanskepping nie  en ek sien kans om oor twee weke saam hom kus toe te gaan vir 'n week :headbang:

PM

Dit klink na 'n voordelige skepping.   :icon_biggrin:   Ek hoop jy van jou skootbrakkie saam Raaitjie, 'n week sonder jou sal middernag wees.   :love7:


Dit is te kostelik:  Brakpan en die grappies.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hopenlik het ons opvangs en dan sal ek kontak maak. Gaan julle self net so mis hoor. Oeeeeee ek het grappie gisteraand by Outop gehoor maar hom moet mens met knippie iets neem  :icon_bigsmurf: Hoe kanselleer jy 'n semenskenking afspraak vra hy my? Jy bel net doodeenvoudig en se ek kan ongelukkig nie meer kom nie.  :toothy4: :`ip2:

PM

#7
 :sign10:   O hallie ha! 


Jy verdien 'n lekker blaaskansie nooi.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.