• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Broos...

Started by Angelica, May 18, 2011, 01:11:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Angelica



spoeg spoel jy
deur my   oor my
jou woorde soos graniet
verspoel wegspoel uitspoel  ek
diepe slote
soos erosie

hart verskrompel
uitmekaar geskeur
deur gille en verdriet
sing die lewe in vals note
oral opdrifsels
en emosie

++++
elle

PM

Dit is baie broos Elle!  Eina!  Ek hou van die spasies, dit werk goed. 
Om te weet is om te verstaan.