• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, August 07, 2012, 09:47:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Dit is hoendervleis mooi Fransi.  Perfek geskryf. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dankie PM. Die natuur praat so dikwels met my en dit is daar waar ek net so dikwels my "antwoorde" op goed waaroor ek wonder kry.

PM

Ek kan sien jy het 'n "oor" vir die natuur.   Ek wens ek was so vernuftig soos jy om dit wat ek ervaar in woorde neer te pen.  Meestal skryf ek in my slaap en as ek wakker word is die woorde nie meer daar nie. 
Om te weet is om te verstaan.