• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Betaling ontvang vir boek twee

Started by PM, August 06, 2012, 01:07:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dankie Elle en Fransi vir die betaling van jul bladsye vir boek twee.  Dit is so aangeteken.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Besprekings gemaak deur forumlede tot op hede en betaling ontvang.  As ek iewers 'n fout gemaak het of iets uitgelaat het, help my reg asseblief. 

Angelica  6 bladsye  (klaar betaal)
Ah Willa  6 bladsye  (klaar betaal)
Jan Dink   6 bladsye  (klaar betaal)
Gedigstrukture  plus minus 36 bladsye  (klaar betaal)
PM  20 bladsye  (klaar betaal)
Suikersakkiehumor  plus minus 10 bladsye  (klaar betaal)
Epitaaf ook plus minus 10 bladsye  (klaar betaal)
Meraai vannie Baai 6 bladsye  (klaar betaal)
Adéle 6 bladsye  (klaar betaal)
Fransie  6 bladsye  (klaar betaal)
Marius  6 bladsye
Jannie Rossouw  6 bladsye

Daar is nog mense wat belangstel.  Sal julle asseblief kom bespreek.
Om te weet is om te verstaan.