• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Goeie raad - of grafskrif?

Started by Meraai vannie Baai, July 25, 2012, 08:00:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Die sleutel tot 'n gesonde huwelik is
om jou oë wyd oop te hou voor die troue...
en halftoe daarna.

Dr. James Dobson

:`ip2:

Ah Willa

Gee 100% en verwag niks terug nie  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Eish!  Hy moet 100% gee en niks terug verwag nie.   :icon_biggrin:
In so 'n verhouding is geen balans nie.   :nono: Dit help egter om so nou en dan anderpad te kyk.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

In 'n verhouding het mens twee keuses - vergewe of vergiftig  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

 :icon_biggrin: Goed gesê.
Jy laat my dink aan die ou wat met sy derde vrou getroud was.  Sy is dood aan skedelbreek want sy wou nie haar sampioene eet nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Naas

Om te trou is  'n keuse
Om gelukkig getroud te bly is 'n keuse
Om te moor is ook 'n keuse.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Seker dan wanneer mens bid vir geduld en nie krag nie ne  :icon_bigsmurf:

PM

O hallie ha!  Vergewe of vergiftig!  Baie baie goed gestel Willatjie.   :toothy4:


Ek dink ek is een van die gelukkigste gelukkiges, want na 53 jaar bymekaar is ek nog steeds baie dankbaar vir die ou langs my sy en ek wil nie eers dink aan die dag dat hy nie meer daar is vir my nie.  My ou maatjie!  Deur dik en dun.  Toe ek dik was was hy hier en toe ek dun was was hy hier en hier is hy nog steeds in my dikheid.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.