• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

rassis

Started by AB, July 20, 2012, 10:08:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB


Meraai vannie Baai

Hiehiehiehiehie.... so waaaaaar Stoffeltjie!!

PM

 :icon_biggrin:  I like to be liked.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

bloubefoeterd

Dis vreeslik snaaks :sign10:

Meraai vannie Baai

Gaan soek ek die ene op FB en raai wat? Nie meer beskikbaar nie. Ek belowe julle, een van die dae gaan my geliefkoosde stink-afrikanertjies ook verbode raak en wat plant ek dan om die goggas in toom te hou?  :dontknow: :crybaby2: :icon_biggrin:

PM

Ha-ha, jy sal maar moet citronella plant.  Dit is 'n malfa.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hiehiehie, ek het 'n magdom malvas aan't groeie. Het dit hoeka juis eers in die groentebedding gehad lol.