Author Topic: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou  (Read 3629 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« on: July 19, 2012, 08:17:01 AM »
Hallo lief maatjies

dis 'n hop en skip die kant ... so bietjie drama met Theo wat nog tandjies kry ... genade!  Hondjie deur die venster agter kat gespring .... migraines wat my lyf belas - glo hormonaal ha ha, ek word ook nou oud  :toothy4:

En Hope Heals Heart het 'n skielik onverwagste draai geneem ... die drie episodes is gouer uitgesaai as wat ons verwag het ... die DVD behoort volgende week by ons te wees as alles goed ... so ek moet nou geldjies bymekaar kry om 5000 CD's te kan laat print

(hier sal ook 'n geleentheid wees om 'n extra geldjie te maak as julle sou belangstel om dit in julle omgewing te verkoop - ons moet net eers al die finale kostes bymekaar kry en sien hoeveel $$ ons vir 'n agent sal kan bysit vir kommisie, sonder om die prys van die DVD die hoogtes in te skiet dat niemand dit kan bekostig nie - sal later met julle details deal)

ek gaan ook nie nou al die kletsies in haal nie ... het so paar goed om af te handel, maar gaan wel daar by die Woorskuur se hoekie, waat MEraai en Petra en ek oor die tegiesie goed van die Woordskuur praat ... stappies vir 007 plaas om haar Woordmandjie te kan leeg maak om weer hier te kan kom laai ...

Dis die link na ons prag nuwe Woordskuur : http://woordskuur.afrikaanseforum.co.za

Dit wat tans daar is, het ek net vinnig gelaai - net om te sien of dit werk en hoe dit werk ... 007 sal die post reg of weg maak ...
Meraai sal die Woordskuur beman
PM is ook daar met 'n raad en daad
Willa is net daar vir die tegniese bystand - niks met die skuur se inhoud self te doen nie.

Om die skuur mooi en netjies vir die buite mense te hou, gaan net die drie mense daar toegaan he ... so alle bespreekings en voorstelle word hier op die forum gedoen by die Woordeboek : http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?board=11.0

in tussen is julle baie diep in my hart en heeltyd in my gedagtes ...

Wils
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« Reply #1 on: July 19, 2012, 08:47:12 AM »
Baie dankie Willa! Sal jy ook groot asb vir my die riglyne gee oor presies hoe ek verskillende afdelings kan skep? Sterkte met kleinman se tandekry. Nie maklik of lekker. EINA!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« Reply #2 on: July 19, 2012, 08:49:32 AM »
Dankie Wils, ja sterkte met daai tannestories.
Sterkte ook met die CD-projek.
Dankie dat jy vir Raaitjie sal touwys maak.  Dit is baie belangrik om dit so gou as moontlik te doen.  Die werk hoop op. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« Reply #3 on: July 19, 2012, 08:51:49 AM »
nou besig met screen shots en stappe te skep :-)

skiesie dat dit tot stilstand aan my kant gekom het ... ek doen my bes om dit so gou nou, vanoggend nog klaar en gereeld te he .. die dat ek nie nou gaan klets nie .. as ek daarmee klaar is, sal ek al die kletsies kom in haal en al die gedigte kom lees en stories ens


ek het baie om in te haal .. maar vir nou is WOORDSKUUR no1
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« Reply #4 on: July 19, 2012, 08:54:38 AM »
Hartlik dankie Wils.  Ons lief jou!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Hallo almal - wag hier kom groot sneeu .. lees gou
« Reply #5 on: July 19, 2012, 12:39:45 PM »
 :love7:

daar kom nog screen shots .. die eerste paar darem al daar ... dit neem bietjie tyd :-)
maar dit vorder :-)  gou bietjie tussen die lyne geloer

en net-nou foto's van Theo en Boetaman geneem : hulle het die water waarmee venster gewas word beet gekry en
heerlik in die sandput met modder begin speel :-)  Toe is ek gou saam met hulle weer kinders ... heerlik  :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w