• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skuus julle ouens!

Started by PM, July 16, 2012, 07:58:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Dan besef mens net weereens hoe oortyd die Engele rondom jou en Hannes gewerk het -
dat die vloed gemors watter julle nie saam gesleep het nie ...

ek kan net se dankie Vader die twee prag mense is nog veilig
en ek kan ook net mooi vra dat die gemors wat om julle nagelaat is
so gou moontlik, so regverdig moontlik uitgesort sal word

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

   :love7:  lief julle almal

dankie Vader, vir U hand oor ons almal, al sukkel ons so om te verstaan
Amen

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Gewoonlik is daar 'n balans in die natuur.  Solank die wipplank se stutpaal stewig staan is ons veilig. 

Uit so 'n ramp kom daar ook baie positiewe dinge.  Ons is baie dankbaar vir die wonderlike vriende wat ons bygekry het.  Dit is ook lekker om 'n helpende hand uit te steek en te weet jy beteken nog iets vir die ander ouens om jou wat saam in dieselfde bootjie is. 

Dit is so dat ons nie altyd verstaan hoekom dinge gebeur nie, maar gelukkig, "groot gelukkig" kan ons hande vat en saam daardeur werk. 
Om te weet is om te verstaan.