• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vrystaatvolkspelers se kursus, 2012

Started by adele, July 15, 2012, 09:35:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ek gaan die verwysings na die volkspelefoto's hier laai want dis te veel om alles hier te laai. die eerstes is ons Vrystatertjies se toer na die Staatsteater, Saterdagaand en die toer na die Monument, Sondag na kerk

http://www.facebook.com/media/set/?set=oa.10151099226193115&type=1

:grommit:
adéle  :grommit:

Ah Willa

dink mens gaan moet inlog in FB om die link te kan oop maak .. ek het probeer, maar moet eers in log

ek sal bietjie later vandag/vanaand of more in log om te loer :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

adele

sommer net so stukkie van die lekker, die laastes is van almal oor die land, nie net Vrystaters nie

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dankie vir die wys Adéle.  Dit sou heerlik gewees het om daar, saam met julle te wees. 
Om te weet is om te verstaan.