• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Grondpad

Started by Gawelina, July 12, 2012, 08:56:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Aai ffffvelskoen. Probeer die forum afsit en van voor af inteken. Dalk gaan nuwe sagteware dan werk.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Geniet ten minste die wyntjie liefie.  Ek moet nog agt ure wag!
Ons sal die oplossing vind.  Hou moed, ons kan nie sonder jou hierdie ding doen nie!  Ek kan nie wag om jou voorlesings te hoor nie!
Naas, kom vertel hoe jy dit gedoen het asseblief. 
Kan jy dalk intussen 'n gediggie voorlees?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dis nogal 'n proeses om klank te laai. Assie het eers my stem opgeneem, mmoes dit toe verander in MP3 anders verstaan forum dit nie en toe kon sy dit plaas as 'n attachment daar waar fotos gelaai word.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

As jy die klank kan verstel sal dit help as dit 'n bietjie harder kan wees. 
Hoe het Assie jou stem opgeneem?  Wat het sy gebruik?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#19
Ek kry die boodskap: Update Available!
You're using an outdated version of SMF, which contains some bugs which have since been fixed. It is recommended that you update your forum to the latest version as soon as possible. It only takes a minute!

Het n epos gekry om te se dankie dat ek nou deel is bla bla bla. Deel van wat lol?

Waar kliek ek om die regte update te doen julle?? Ons het by downloads op tikker gaan loer agterna en dit wys dit is afgelaai met merske klomp goete onderaan maar as ek inteken as moderator weer hier, wys die selfde boodskap weer. Het uitgeteken, en weer ingeteken. Niks gehelp nie.

Ek gaan nou my tikker helemal afsit... restart en dan loer wat gebeur.

Naas

Daai boodskap se iets van update wat in blou gedruk is. Kliek net op daai blou gedeelte.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het gedink Jan Dink doen ons opgraderings.   :dontknow:   Ek is altyd te bang om sommer net iets te verander.  My kennis is mos 'n bietjie skraps.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

By my gebeure niks as ek daarop druk nie  :crybaby2: Hou ek maar vir eers verby. Darem kan ek nog tik en sien lol.

Naas

Aai toggie. Ek snuif sommer my Pronutro.
Ons is net vier aktief op die forum en ek is nie eers lus om fotos en klank te laai as 25% van ons dit nie kan sien nie.
Dis net nie reg nie...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Wragtag moedeloos gesukkel Naas. Outop ook kom probeer. Dit wys op ons komper dat die nuwe formaat afgelaai is maar op die forum self verskyn die ouer weergawe met boodskap bla bla bla.

Ek trek al by my 2de glasie vertroosting sniksnik.  :angel4:

PM

Jy kan mos nie so dink nie?   :crybaby2:
Wat van die 75% wat dit kan sien.   :dontknow:
Ek sal my bes probeer om 'n antwoord vir die probleem te vind.  Gaan nou vir die ouens van die forum kontak, hulle behoort 'n antwoord te hê.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Duisende dankies PM  :love7:

PM

Ons was nou eers weer in die "duister" met Telkom se mishandeling van orde.  Nou eers weer 6 uur tot 8 uur vannaand en 2 uur tot 4 uur more vroeg. 


Ek het gaan aanteken en geregistreer daar by Siplemacines  Forum en wag vir 'n antwoord. 
Om te weet is om te verstaan.