• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Rictameter Gedigstruktuur

Started by Meraai vannie Baai, July 12, 2012, 02:54:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is so vrekken stil hier, my hart het sommer in my skoene gesak toe ek verneem dat jy in die "hossietaal" is.  Lekker selfsugtig, ekke.  Ek sleep my stoeltjie tot hier voor die deur en wag geduldig.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#16
Glimlag ek (liefdevol) vir jou hart in die skoene gesak, die rictameter spesiaal vir jou PM  :love7:


Lub dub
lub dub          lub dub
lubbe-dubbe-dub-dub
gallop jy uit pas voort...
en ek kry smarties in piepklein glasies:
"ammunisie teen die tydbom"
lubbe-dubbe-dub-dub
lub dub          lub dub
lub dub.

© Meraai vannie baai

*A gallop rhythm refers to a (usually abnormal) rhythm of the heart

PM

Dit is nou oorspronklik!  Jitte Raaitjie, jy sal 'n mens se hart laat gaan staan, "never mind" -lubbe-dubbe-dub-dub-
Ek hoop die smarties in piepklein glasies hou jou ritme reëlmatig. 
Voorwaarts mars! Doef doef doef doef!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.