• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vertraging

Started by PM, July 10, 2012, 09:46:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek dink ek moet net hier melding maak van die tydsfaktor.  Met die vloed wat ons huis getref het, glo ek dat ons boek minstens twee tot drie maande later die lig sal sien as wat ek beplan het.  Dit gee ouens ook kans om nog te spaar en nog te werk aan gedigstrukture en hul eie skeppings.  As ek moet 'n voorspelling maak, dan glo ek die boek behoort teen die uiterste, April volgende jaar gedruk te word.  Intussen is dit nog Desember en ek wil nie beloftes maak wat ek nie kan nakom nie.  Ek weet julle sal verstaan. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dis alles in die hak PM. Moenie komkommer nie.  :toothy4:

:angel12:

Meraai vannie Baai

Dit is reg met ons diekant van die aardbol. Gee 'n mens kans om alles in orde te kry en ons weet nou al, dit gaan 'n woordfees wees wat blaai vir blaai geniet gaan word :love7:  :angel8:

Ah Willa

Ek glo alles gebeur in 'n tyd wat dit moet
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w