• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa)

Started by Meraai vannie Baai, July 10, 2012, 06:02:21 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Sy: Nou wil ek jou sommer gryp ... en ver....!
Hy: AH!  Uiteindelik. Ek wag al SO lank vir dit!
Sy: Wil jy he dat ek weggaan?
Hy: Nee. Ek kan nie eers aan die idee dink nie!
Sy: Hou jy van my?
Hy: Natuurlik. Sommer al baie!
Sy: Het jy my ooit al bedrieg of verneuk?
Hy: NEE! Hoekom vra jy my  nou dit?
Sy: Wil jy my soen?
Hy: Ja. Elke keer as ek die kans kan kry!
Sy: Sal jy my ooit slaan?
Hy: Is jy gek? So persoon sal ek nooit kan wees nie!
Sy: Kan ek jou vertrou?
Hy: Ja
Sy: My Skat!

*Van die poskoets afgeval

JC

Dit werk goed, so van bo na onder en weer na bo.  Kostelit.

PM

Wha! Ek is in!   :icon_biggrin:  Nou kan ek weer sonder 'n maskertjie klets!   :angel4:
Dit is nou nog 'n voordeel wat die huwelik bied. "In die naam van my gade!"   :bootyshake: 
Gelukkig is hierdie bydrae nie op toepassing van ons nie, of sal ek sĂȘ, nie altyd nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Om te weet is om te verstaan.