• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Proxy server

Started by JC, July 09, 2012, 06:21:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

JC

Hi Jan Dink, kan jy my dalk help asseblief.  Ek kry 'n "nag screen" wat vra vir 'n username and password. Kan jy asseblief ook help met waar ek die "settings" moet verstel.
Ek sal jou hulp baie waardeer.

Ah Willa

beste om die man die sms/bel of email ha ha

skies ek was self nie te veel hier die laaste week of wat nie - dinge was maar onderstebo die kant ...

Hier is al die manier waarop julle hom maklik sal kry:

André Cell 0827857615
Landline: 021-5924722
email: andre.truter@gmail.com / andre@trusoft.co.za
skype: andre_tux
Google Talk:  andre.truter@gmail.com

Onthou net, uit beginsel antwoord ons nie , withheld/private/unknown numbers nie ... dis gewoontlik 'n policy wat 'n fool soek om dit te koop ... :-)
los maar n boodskap as ons nie dadelik optel nie, wat Theo is mos maar die Direkteur van die maatskappy - soms hardloop ons agter hom aan
en kom dan net te laat by die telefoon en as daar 'n naam en nommer gelaat is, kan ons gou terug bel :-)

as ons nie dadelik reageer nie - kan julle maar weet - ons is of dood of besig om agter Theo aan te draf  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w