• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kostelike vertalings

Started by Gawelina, July 06, 2012, 10:22:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

Van Engels na Afrikaans 

 
backseat driver = skouervlieg

balls-up = knaterflater

brandy = polisiekoffie

cubby hole = vroeteldoos

chaperone = voëlverskrikker

cycle pants = voëlverklikker

dagga = rondkyktwak

doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes

face-lift = hysbakkies

go-go girl = wikkeldoedie

hairdresser = dollaklitser

helmet = pletterpet

lighter = Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieverligtingstoestelletjie

make-up = jeugdeeg

massage parlour = streelperseel

pimp = hoerboer

quickie = japtrapkap

rapper = rymkletser

sales rep = kommissiekabouter

stapler = draaddrukkertjie / papiervampier

stew = vleismoles

stress = gemoedsbekakking

tantrum = baba-dans / vloermoer

toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals

toothbrush = bekskrop

Angelica

Ek giggel maar net oor hierdie goed.
elle

Ah Willa

te oulik

ek is mal oor: vakbond-vastrap en baba-dans :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w