• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, June 21, 2012, 12:12:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

Ah Willa

Fransi - wow!!!  WOW!

Hierdie woorde omsingel my siel en wyer om my weer vry te laat

dis ongelooflik mooi!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

 :hello2:  Hoe het ek nie jou mooi skryfwerk gemis nie!  Voedsel vir my siel matertjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


bloubefoeterd

Dankie Fransi dat jy hierdie met ons gedeel het. Dit is 'n meesterstuk en dit was 'n voorreg om dit te kon lees....

PM

BB, daar spring die trane in my oë! Ek voel ook so oor hierdie pragtige woordeskat.  Ons is so bevoorreg om mekaar se skeppings te mag deel.  Ek wens julle kon regtig besef hoeveel dit vir my beteken. 
Ek lief julle stukkend!... en bedoel... stinkend!
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dankie Bloubefoeterd en PM. Dit is vir my ook 'n voorreg om ander se hartswerke te kan lees.

Fransi

 :hello:

Ek sal graag die gedig in Boek 2 wil sit. Ek sal nou by die ander gedigte ook gaan sê. Baie dankie.

PM

Jy sal moet mooi wegkruip anders gaan jy ook boek twee toe.   :icon_biggrin:  Ek het nog daardie foto van jou wat jy as alternatief gestuur het vir boek een.  Sal ons dit hierdie keer gebruik?  Of het jy iets anders in jou mou?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :icon_biggrin:

Ek kan nou nie onthou watter ander foto ek gestuur het nie? Ek het gedink om dalk die een met die klomp ekke te gebruik?


PM

Ja!  Dit is hierdie een!  Ek is mal daaroor!  Kom ons maak so!
Ek is so opgewonde, maar die modder lê nog in my voordeur, oor my hart en oor my siel!
Dalk kry ons more uitsluitsel. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Ek hoop regtig dat dinge by julle nou sal begin te gebeur en dat die modder wat ook aan julle gemoed klou baie vinnig skoon gevee sal word.

PM

Dankie vriendin.  Ons het nou begin sake in ons eie hande neem.  Een of ander tyd moet ons huis reg gemaak word, of die versekering nou betaal of nie.  Dit moet tog gedoen word.   :munky2:
Om te weet is om te verstaan.