• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Re: Naas se diggie by my topic

Started by Naas, June 05, 2012, 12:48:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Die gang

Erens in 'n gang vol ego's
weergalm die hol eggo's.
Die ego's gil
en probeer mekaar verstil
terwyl hul eggo's gons
soos hulle van die mure bons.

Heen en weer gil die ego's...
Kruis en dwars bons die eggo's...
Die eggo's raas die meeste
maar die ego's kry die seerste.


:icon_bigsmurf:

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

Hierdie was deel van 'n comment by "Brief aan Ilse"  dit het nog baie werk ... en ek het dit vir eers verwyder - sodat ons eers boek 2 se bydraes kan kry ...

maar wou darem nie die mooi diggie verwyder nie ...   :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

Ek is regtig mal oor die gedig, Naas.

Mense en hul ego's, soms moet ek terugstaan en vergeet van my ego wat in my kop raas (eggo)  :icon_biggrin: en weer nederig wees. Nie altyd so maklik as die koppie so raas nie.  :icon_biggrin:

:angel12: