• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plasing 10 - Boek 2 Eggo

Started by Angelica, June 19, 2012, 05:48:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Eggo

Verlange…

‘n simfonie
oor velde gestrooi
gedra deur die wind
na bestemmings van nêrens
om maar net weer terug te keer…

‘n eggo van seer

©Elsabe
elle

PM

Kort maar kragtig. 
Jou bundeltjie begin nou baie mooi lyk.
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Angelica

Dankie julle twee.
As daar nog plek is gooi ek nog 'n paar.
elle

PM

Ons het ooreengekom dat julle nou plasings gratis kan doen.  Gooi dit in jou eie plekkie, dan kan ons kies. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

'n simfonie oor velde gestrooi .. ek sien die klanke hoorend rol soos 'n rolbos

ek dink eerlik ek moet my plekkie afstaan aan Engeletjie en Adele en Naas ... my werkies is nog flou teenoor julle sin ... dan help julle my bykom vir boek 3 ...
(en ek is nie negatief teenoor myself nei ... ek kan sien hoe ek groei - van Woes se dae en reuse stappe vandat ek deel van die forumfamilie geword het ... ek weet daar is nog baie ruimte oor vir nog meer groei ... en ek sal liefs terug staan vir ons huidige meesters en hard werk na boek 3 toe)

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w