• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My pa-pa

Started by PM, June 15, 2012, 02:17:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

o my pa-pa     die wonderlikste pa-pa
ek sal jou nooit nie ooit vergeet nie
ek sien nog die liefde in jou oë
voel jou growwe baard in my nek
ruik die skeerroom aan jou wang
hoor die giggel in jou stem
as ons lag-lag     kielie-kielie speel
ja     my pa-pa     die wonderlikste pa-pa
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

jy besryf my papa  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Trapsoetjie

Dis wonderlik as mens sulke soete herinneringe het van pa-pa

:angel12: