Author Topic: skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....  (Read 7291 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....
« on: June 08, 2012, 08:02:27 PM »
as julle wonder wat van my word ...

Theo se 3de partjie is more ...

ek het nou al die bordjies om te lyk soos ladiesbugs ... jellie in ladybug houers ... boxies en pakkies reg .. maar ons bak nog koek en sconse en muffin en konstruksiepapier ladybugs word nog gebore ...

dink nie ek gaan hier kuier voor Saterdag middag  nie ... sal foto's kom deel ...  party van 12 - 14:00 - pony ry, koek eet en dit en dat ...

maar net ingeval ek klaar kry voor ounag vanag ... sal ek dalk hier kom kuier .. ek is vrot van die verkoue ALWEER ha ha ha ... hoop julle is almal gesond

ek wil weer WW se blou aap gaan lees .. ek ken dit al amper uit my kop uit en onse Engeltjie se pit in 'n perskepit .. en Louise se verrassing vanoggend .. ek dink ek is verslaaf aan die forumfamilie se woorde  :notworthy:  ... maar wag ... die cupcakes moet uit en moet verander in ladybug motief ...
« Last Edit: June 09, 2012, 01:59:24 PM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #1 on: June 09, 2012, 02:00:44 PM »
Baie geluk met mannetjie se verjaarsdag julle twiekies.   :love7:
Voorpoed met die partytjie en geniet dit hoor.
Ons wag vir die foto'tjies.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #2 on: June 10, 2012, 09:59:50 AM »
Dit het baie goed afgeloop -  sal later foto's laai ... ons huis is nog besaai met bessies ... maar ek moet erken dit was heerlik om kinders saam die kinders te wees  :hello2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #3 on: June 10, 2012, 12:21:42 PM »
Baie geluk, Willa en Theo en Andre.
Heerlik om 'n kleinding se verjaarsdag te vier.
Oppas net dat die kinders nie die bessies in hule ore en neuse opdruk.  Kan gevaarlik wees.
Sien uit na die foto's.
elle

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: skilpadbesies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #4 on: June 10, 2012, 06:28:28 PM »
darem het gin besies in ore of oe or neus beland nie .. maar arme Petrus het op 'n by getrap en klein toontjie het die angel gekry ... klein toontjie lyk toe soos groot toon - gelukkig was OupaKoos daar en sien met sy getraindeoog die snotbossie raak - en binne minute was alles gered met die snotbossie se geneesende snot  :icon_biggrin:

Fotos nou op my AppleMac ... nou net vir oplaai  :toothy4:
« Last Edit: June 14, 2012, 06:45:02 AM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: skilpadbessies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #5 on: June 13, 2012, 07:44:35 AM »
Hier is die foto's vir die wat wou sien : https://www.facebook.com/media/set/?set=a.306988896059031.70672.100002437684877&type=3
as julle dit nie kan browse nie - add Theo Truter as FB Friends: https://www.facebook.com/theo.truter2
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: skilpadbesies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #6 on: June 13, 2012, 08:40:55 AM »
Die boodskap seg die blad is nie beskikbaar nie.  Hoe nou gemaak?
« Last Edit: June 14, 2012, 06:44:42 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: skilpadbesies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #7 on: June 13, 2012, 12:54:10 PM »
THeo se profile is baie private gestel - so ek vermoed julle sal hom moet add as vriend op Facebook - as jy ingeteken is op FB - gaan na die link van sy profile en request friendship ... as jy onder 'n ander naam op FB is - gooi net 'n message na sy inbox om te se as wie jy hier skryf ... Andre of ek sal dit sien en jou dan add

ek sal so bietjie later die fototjies op sy website laai - maar ook agter 'n login ... so ek sal dan ook vir jou 'n login moet create :-)
« Last Edit: June 14, 2012, 06:44:21 AM by PM »
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: skilpadbesies ... knip en plak - bak en ....
« Reply #8 on: June 13, 2012, 03:26:01 PM »
Hoe pragtig was alles nie!!

Ek het gedink dit was nog bessies = berries wat rondle,  maar nou verstaan ek dat dit besies = ladybugs was.
Sorry Willa.

Ek kon jou link volg.  Dit het vir my oopgemaak.  Moenie op die link vir Theo se FB blad klik. Gebruik die ander een.
« Last Edit: June 14, 2012, 06:43:50 AM by PM »
elle