• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

winters dream

Started by Louis, June 08, 2012, 01:11:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis

Cold and blustery winter days,
transpire a passionate dream.
Way up yonder on mountains blue
patch-blanket forests of pine.
Warmly nestled in a cozy valley,
the rustic log cabin of mine.
Age old pines     creak and groan
while lashed by winters storm.
Through veils of swaying needles
the winds screech an eerie song.
The chimney flue    howls a lowly tune
to the crackling hearth below,
whence pastel colours of orange and red
flicker across a dim lit room.
Upon the floor     a deep pile rug,
littered with blankets and more.
Adjacent stands the rickety table
with remnants from the night before.
Protruding from beneath a blanket,
entwined toes wiggle,
and ever so softly
a giggle...

PM

O ja, dit is pragtig!  Baie dankie Louis.  Ons kort nog baie Engelse gedigte vir die nuwe boek.  Jy is 'n ou doring.  Dan wil ek ook weet watter sketse jy gaan plaas.  As ek my sin kan kry, almal. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Damn.... ek wil sommer 'n vuur maak.
Lewies,  kan wiggle en giggle dalk 'n rym vorm somehow?

toes entwined  in a wiggle
and ever so softly...
a giggle

And I know how you feel about someone fiddling with your stuff...
elle

PM

Nou het jy my ook aan die "giggle" en dit is beslis nie "ever so softly" nie.   :icon_biggrin:
Daardie laaste sinnetjie is beslis totaal en al uit verband uit geruk, maar gun my 'n giggle, ek het dit nodig.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dis warm-mooi en ek is mal oor die sin : transpire a passionate dream

ek voel net leestekens is missing of dalk daai grootwoord witspassies waarvoor PM so passie het ... ek weet net nie hoe om die spassies te maak werk nie - PM het dalk 'n voorstel

ek dink tog die gediggie se gevoel gaan missing sonder leestekens/witspasies en Hoofletters hier en daar ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai


Angelica

Amper weer tyd vir jou droom, Louis.
Wat het van jou geword??
elle

PM

Elle, moenie my vra hoekom ek die gedig van Lewis aan jou werk toegeskryf het nie, maar hier is die "voeteprentjie" wat ek vir jou gestuur het om by die gedig te plaas.    Ek dink hierdie gedig moet boek toe.  As ek nou net Louis se toestemming kan kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Angelica

Louis het sulke stunning werk, maar ek hoor nie of hy gaan inskryf nie.  :dontknow:
Ek hoop so.
elle

PM

Nee, Louis het laat weet dat hy volgende keer weer sal deelneem.  Vir nou sal ek hom vra of ek hierdie gedig in die boek kan plaas.  Ek lief dit. 
Om te weet is om te verstaan.

Louis

.....en jare later toe hy wakkerskrik, maak hy toe n paar klein veranderings

PM

Ek is so bly jy is wakker en met ons.  As ek toestemming het om die gedig te plaas kan jy asseblief vir my die veranderde gedig stuur?  Ek is baie baie haastig daarvoor.  Ek gee graag vir jou van my bladsye as jy nog wil inskryf.  Jy het net 2 dae tyd.  Ek wag vir een persoon se laaste bladsye dan is die boek weg drukkers toe. 
Om te weet is om te verstaan.

Louis

ek het dit sommer hier verander en n paar ander ook.
ok....ek gee op.... winters dream, candle of me, autumn past en ek weet nie wat nog nie. net wat jy wil, en laat weet gou wat die kostes is ek eft vir jou

PM

6 Bladsye  R600.00
Dan soek ek 'n profielblad. 
Ek lief jou.  (En 'n ander paar meisies ook  :icon_biggrin: )

:hello2:
Om te weet is om te verstaan.