• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ken julle hierdie woorde??

Started by Angelica, June 07, 2012, 08:13:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek koop vir Ouma die volgende boek:
Kos vir die Kenners - C Louis Leipoldt

Daar is heerlike woorde in wat ons nie geken het nie.  Dit was lekker met die opsoek van die betekenis of alternatief:

Knoflok - Knoffel
Klipkous - Perlemoen /  Ek wonder of Louis die woord 'klipkous' ken.  Hy is mos 'n man van die see.
Araroet - Wortelstok / Eetbare wortelstok, verskeie, wat dan gemaal word en 'n stysel is.
Bargoens - Boewetaal / Hierdie het ek uit die HAT gekry.  
elle

Ah Willa

JanDink noem Theo Knoffelok  :toothy4:  Dink dis van Knoflok  :icon_cheers:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Ek ken glad nie die woorde nie maar rol dit geurvol oor my tong en van kies tot kies. Ek lief!!

PM

Ek ken die laaste twee, maar die eerste twee is 'n eerste vir my.   :icon_biggrin:

Dankie vir die aandra Engeltjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.