• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Willa het ook 'n slag 'n grappie om te deel :-)

Started by Ah Willa, June 06, 2012, 07:55:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

GELOWIGE BRAK

'n Man kom huilend by 'n dominee aan.

Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"

Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"

Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie.

Probeer die AGS oorkant die straat."

Man: "Goed, dink u hulle sal 'n donasie van R50 000 aanvaar?"

Dominee: "My magtig broer, kom sit,

pleks jy sĂȘ dis 'n NG-hondjie!

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Hahahahahahahah, sal hom leer om geestelike diskriminasie toe te wil pas  :evil6:

PM

Geld wat stom is, maak reg wat krom is... dan nie? 
Om te weet is om te verstaan.